GLINSTER LEWE
Wanneer die son se glans soms 'n bietjie vlouer raak.
Weet, dat donker nooit die lig kan oorval, die glinster van die lewe kan aanraak.
Die donker se krag is duister.
Die son se mag sal onbetwyfeld virewig oor die wereld skyn.
Dit is die werklikheid van die ewige waarheid.


|